Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 LAUREN DICKASON SE VERWEER

In die moordverhoor moet een ding bepaal word: Was Lauren Dickason toerekeningsvatbaar ten tyde van die moord op haar drie dogters?

Die saak is moeilik, seer en emosioneel uitputtend vir almal betrokke. Ek wil niemand oordeel of vinger wys nie, maar net bid vir die Here se leiding en wysheid. Dit kan vir niemand in die omstandighede maklik wees nie.

EMMA

Ek het twee jaar omgesit en huil toe ons verhuis het. Hier was niks! Net genade dat ek hier aangepas het, weg van almal en alles met wie ek my lewe gedeel het. Die ergste was die gemis na my ma. Dokter, ek kan net vir jou bid.

MARINDA

As dokter moes sy bewus gewees het van die gevolge as sy ophou om haar medikasie te gebruik. Haar man ook. Maar ek twyfel sterk dat hy geweet het dat sy hul kinders sou doodmaak as gevolg daarvan.

FRANCESCA

Ek is so jammer vir haar. Dit sou nie gebeur het as sy gesond

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot4 min read
Is Daar Meer Geboue As Bome?
BIBI sit saam met Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd en ryg krale in. Hulle gebruik stukkies gekleurde papier en karton om die allermooiste juweliersware en versierings te maak. Bibi kom by die boomhuis ingestap. Op die tafel lê ’n rooi koever
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN TAFELBERG PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 542 KOMPETISIEVRAAG Watter soort wapen is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blok

Related