Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 NS-MOORDE: WAS MA DEPRESSIEF?

Lauren Dickason is in Nieu-Seeland aangekla van die moorde op haar dogters, Liane, Maya en Karla, nadat die gesin van Suid-Afrika soontoe geëmigreer het

Depressie is ’n baie ernstige siekte. Sy was dood binne haar as sy dit gedoen het. So iemand het geen meer gevoel of enige simpatie met enigiemand nie. Jy is ’n robot. Mense wat wil oordeel, gaan vind uit van die donkerte van die siekte.

FRANLISCA

Onbehandelde kliniese depressie kan tot ernstige disfunksie en selfmoord lei. Vir enige ma om dít te doen, moes daar ’n breuk van die werklikheid gewees het. Sy sal vir die res van haar lewe met die verlies, blaam en hartseer moet saamleef.

MELANI

As jy nog nooit die dood as al uitweg gesien het, gaan op jou knieë om dankie te sê. Hoekom het sy nie daarna selfmoord gepleeg nie? Net dié mense wat al in hul lewe so sat was dat om dood te gaan ook te veel van jou vra, sal weet.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related