Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘DIS VERBY, MAAR ONS LIEFDE BLY’

Neels van Jaarsveld en Florinda Hearn het mekaar in die eerste seisoen van Op my eish! gevind. Hul verhouding is verby, maar hul liefde bly staan

Wanneer gaan mense leer? Hierdie verhoudings wat met programme begin werk 90% van die tyd nie uit nie. Dis nie die manier om jou lewensmaat te soek nie. Op die ou end staan albei met eier op hul gesig.

BEULAH

Ek geniet hierdie programme sommer baie. Daar is maar altyd baie verhoudings in die wêreld wat nie uitwerk nie. Hoekom moet die mense nou altyd sleg praat hieroor? Ek is bly die twee is nog vriende.

ELLA

Maak soos party nasies. Laat die ouer garde jou pasmaat soek. Dan trou julle, raak later lief vir mekaar en live happily ever after. Vandag se mense spring te gou in die kooi; dan is daar niks meer om na uit te sien nie.

FEROZA

Ek en my man het in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot5 min read
Lady Van Die Klein-skerm
SY SWEEF statig die hotelkamer binne, elegant soos jy sou verwag van ’n aristokraat. En wanneer sy sê “Yes, dear reader,” herken ’n mens dadelik die stem van Bridgerton se lady Danbury, vertolk deur Adjoa Andoh. Adjoa (61) kuier in Johannesburg om di
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related