Huisgenoot

GESELS SAAM

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 DIS ASOF NIEMAND 1 DAAROOR PRAAT NIE’

Sy soek nie simpatie vir haar stryd teen depressie in lockdown nie, sê die sangeres Irene-Louise van Wyk. Ander depressielyers moet net besef hulle is nie alleen nie

Ek dink baie mense sukkel met dieselfde probleem. Dit raak nou te veel; ons wil ons lewens terughê. Ons moet aanhou bid en glo alles sal regkom.

SARAH

Geluk met jul baba se geboorte. Dis erg sonder die familie. Glo, en geniet jul baba. Tel die foon op en bel as jy alleen voel. Ek weet ook hoe dit voel.

ELIZABETH

Baie mense sukkel daarmee. Ek is nou deur my derde fase van lockdown-depressie. Ons moet dit dag vir dag vat. So sal ons dit klop. Ek hoop dit help.

ROCHEL

Depressie is ’n siektetoestand soos enige Mense het geen begrip daarvoor nie. Dis net RSG en LFM wat mense inlig. Maar weet: Ek verstaan.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Matthew Vey
Hy’s allesbehalwe sy karakter in M-Net se Summertide. “Ek speel ’n entitled en onaangename jong man wat beslis nie goed is met eerste indrukke nie,” vertel die 23-jarige wat Wesley speel. “Maar, soos die storie aangaan, leer ons Wesley ken vir wie hy
Huisgenoot5 min read
Nou Kán Ek Maar Koud Kry
NOU, op die ouderdom van 30, kan hy eindelik die dinge geniet wat ander mense as vanselfsprekend ervaar. Klein dingetjies soos ’n koel briesie, wat voorheen rede tot kommer was. Alles te danke aan die sterk en gesonde longe in sy borskas wat eens aan
Huisgenoot4 min read
Oseane
DIE planeet Aarde bestaan ​uit massiewe stukke land en ’n selfs groter aaneenlopende massa water. Die stukke land – Afrika, Europa, Asië, Antarktika, Australië, Noord-en Suid-Amerika – word vastelande genoem. Van die totale oppervlakte van die Aarde

Related