Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ONS KUIER BY KLEIN KWAGGA DIE DANSKONING

Sy naam is eintlik Dirkco Jansen van Nieuwenhuizen, maar vir die land sal die sewejarige ‘Lyfie’-buksie altyd net Kwagga wees

Jy’s ’n pragtige seun met ’n lus vir die lewe en pragtige maniere. Dankie vir daai beroemde dans, dit doen die ding! Van opgewek opstaan tot rustig gaan slaap is dit ’n briljante tonic vir ’n mens se gemoedstoestand.

OHNA

Kwagga, jou oulike seun! Jou ouers het jou goeie kwaliteite geleer. Die dag toe ek jou hoor praat met die tannie oor die radio was ek beïndruk met jou goeie maniere. Ek salueer ook jou ouers. Hulle seuntjie gaan dit ver bring.

MARIAAN

Ek is een van baie wat my verkyk aan die talentvolle seun. Tog is daar in my hart ook die wens dat alle kinders in ons land dieselfde geleenthede kon geniet. Soveel ken nie basiese dinge soos ’n liefdevolle en veilige ouerhuis nie.

STEPHANIE

ek glo jy is uitverkies vir nog baie groot dinge in jou lewe. Mag die Vader jou nog

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related