Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘LAURIE, WAT HET BINNE JOU GEBREEK?’

Die Lauren wat hulle ken, is g’n moordenaar nie, vertel nabye vriende van die SA ma wat in Nieu-Seeland teregstaan weens die moord op haar drie dogtertjies

Net Lauren Dickason self kan die antwoorde verskaf. Al wat ek heeltyd kan dink, is: Hoekom die kinders? Maar as sy skuldig is, moet sy gestraf word. Ons kan steeds vir haar bid, want sy moet nou deur so baie dinge gaan.

ANNETJIE

Ek is elke dag so ongelooflik dankbaar vir wat ek het en wat die Here vir my gegee het. Maar elke mens het sy probleme en die Here sal dit met die mensdom uitpluis. Hou op kommentaar lewer as jy nie die situasie ken nie.

MARISA

Het jy al ooit die newe-effekte beleef as jy dit net so los? Was jy al in haar situasie? Moes jy al emigreer na ’n vreemde land en jou vriende en familie agterlaat? Ek wens dit nie vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se
Huisgenoot3 min read
Pas Daai Tandjies Mooi Op
OM JOU kind tandarts toe te vat kan ’n groot gedoente wees. Soms is dit jou eie vrese wat jou kind gespanne laat voel – volgens die International Journal of Paediatric Dentistry sal die tandartsvrese van een lid van ’n gesin die ander ook beïnvloed.
Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se

Related