Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 IS DIT VERBY VIR ‘SUIDOOSTER’ SE PAARTJIE?

In dié sepie het Kaashifa (Jawaahier Petersen) onlangs met Imraan (Marlo Minnaar) afgehaak, maar sy jaloesie en besitlikheid voorspel moeilikheid

Asseblief, los hom dadelik. Hy irriteer my só met sy maniere. Sy is ’n stunning vrou, van binne en buite, en sit haarself laaste en ander mense eerste. Sy sit tot ’n glimlag op haar gesig nadat Imraan so lelik met haar was.

ROCHELLE

Ek hoop nie dis die einde nie. Hulle is oulik saam. Hoekom Suidooster sy rol so lelik gemaak het, sal net hulle weet. Maak hulle ’n gelukkige paartjie. Daar’s nie een paartjie wat gelukkig is nie behalwe AB en sy Mymoena.

MARINDA

Ek is gek oor Suidooster. Maar eers was dit Farah wat AB en Mymoena se huwelik laat verbrokkel het, en nou Kaashifa. Ek hou glad nie van die storielyn nie. Dis wel ’n bewusmaking van wat in vandag se lewe gebeur.

LETASHA

Baie mans en vroue gee voor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related