Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘KATE GAAN CAMILLA OORSKADU’

Prins William se vrou, Kate, die hertogin van Cambridge, is baie gemaklik in haar rol as koninklike, sê waarnemers. Sy het die harte van die Britse volk verower

O ja, beslis. Sy laat my so baie aan prinses Diana dink. Ek is dol oor haar; sy sal altyd my gunsteling bly. William het ’n vrou met goeie waardes en ’n hart van goud.
AMANDA

Kate pas ten volle by die Britse koningsgesin in. Ek lief haar styl en die nederige manier hoe sy met alle mense omgaan – haar man, kinders en die publiek. You go, girl!
MINNIE

Ek het my mening oor Camilla verander. Ek dink sy is die beste ding wat met prins Charles kon gebeur. Ek gun hulle elke dag wat hulle saam kan wees.
RENÉ

Soos Charles al self gesê het: Camilla het hom geleer die lewe gaan oor meer as ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related