Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 DIE LAWWE LOUIS LAAT SOSIALE MEDIA GONS

Verveeld? Nee, Louis het pret gehad, sê William en Kate oor hul jongste kind se manewales tydens koningin Elizabeth se jubileumvieringe

Kinders bly maar kinders, maar dissipline is ook belangrik. Hy was verveeld, en ek neem hom nie kwalik nie. Hy sou veel eerder tuis wou wees met sy speelgoed. Hy is miskien ’n prins, maar kind is hy ook.

MARIANA

Ek het ’n kind wat twee jaar oud is. En hoor vir my, dis soms nie maklik nie. Of jy nou ’n beroemde in die kollig is of nie, mense hou jou heeltyd dop om jou te kritiseer oor hoe jy jou kind hanteer. Kate het al my simpatie.

MARIETHA

Hy hoef nie soos Maar wanneer hy ’n bietjie handuit ruk, luister hy glad nie na sy ma nie. ’n Mens kan sien hy het nog nooit ’n oorveeg gehad nie. Dissipline is nodig, veral as jy ’n balhorige kind het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se
Huisgenoot3 min read
Pas Daai Tandjies Mooi Op
OM JOU kind tandarts toe te vat kan ’n groot gedoente wees. Soms is dit jou eie vrese wat jou kind gespanne laat voel – volgens die International Journal of Paediatric Dentistry sal die tandartsvrese van een lid van ’n gesin die ander ook beïnvloed.
Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se

Related