Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 PRINS ANDREW WEER IN DIE KOLLIG

’n Skandaal hang steeds oor sy kop, maar tydens die gedenkdiens vir prins Philip was Andrew prominent aan die sy van sy ma, koningin Elizabeth

Prins Andrew was nog altyd haar gunstelingseun. So ek weet nie hoekom mense gedink het dit sou verander nie. Ten spyte van wat hy glo gedoen het, bly sy sy ma en sal sy mos nooit haar band met hom verbreek nie.

CARINA

Hulle bly ná alles tog net ’n ma en haar seun. Wat my seun ook al sou doen, dit is die daad wat ek sal haat en ja, hy sal ook die gevolge daarvan moet dra, maar dis bewys ’n ma sal altyd lief bly vir haar kind.

ANASTASIA

Andrew lyk opvallend gestroop Niks, nie eens ’n lapelwapen nie. Dit is wat gebeur wanneer iets jou na bewering pla… Maar hy bly haar kind. Dalk ’n stout kind, maar nog steeds haar kind.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot8 min read
Sê Só Nee Vir Jou Narsis
JARE lank het sy in haar praktyk kliënt ná kliënt gesien wat gefrustreerd, depressief, verward of hartseer was. As terapeut is dr. Ramani Durvasula van Los Angeles, Kalifornië, geleer om hulle te help om hul gedragspatrone te verstaan en lewenstrateg
Huisgenoot2 min read
Geheime In Soebatskloof
DIS e.tv se eerste Afrikaanse telenovelle dié – en die reeks heet Kelders van geheime. Huisgenoot is onlangs genooi na die bekendstelling op Plaisir, ’n wynlandgoed naby Fransch hoek – en dit was ’n sterbelaaide geleentheid op die einste plek waar di

Related