Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘EK SOEK NOG STEEDS ’N MAATJIE’

Boer Kobus van Boer soek ’n vrou ontken dat hy nie ernstig daaroor was om liefde in dié maatsoekprogram te vind nie, ná kwaai kritiek van kykers

Al probleem met Kobus is dat hy ná sy vrou se dood nog nie genees het nie. Hy soek sy vrou in ander vroue, en dis nie maklik nie. Die regte vrou vir hom sal nog op die regte tyd kom. Sterkte, Kobus.

SUSAN

Susan, ek moet heelhartig met jou saamstem. Ek verstaan nie hoekom mense nou skielik so lelik is met boer Kobus nie; dit is baie duidelik dat hy nog nie oor sy vorige vrou is nie. En dis mos sy goeie reg.

BT ZIETSMAN

BT Zietsman, ’n mens kom nooit regtig oor jou eerste liefde wat oorlede is nie. Jy probeer met jou lewe aangaan, maar dis moeilik; jy sal nooit weer kry wat jy gehad het nie. Dis hoekom ek altyd ’n weduwee sal bly.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related