Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘EK WOU WEET VOOR EK DOODGAAN’

Leon Adolf Brits van Piketberg het vrede gekry nadat hy 71 jaar lank probeer vasstel het wie sy ma was. Sy soektog het by Lettie vanVuuren se graf in Klerksdorp geëindig

Trots om te sê sy was die moeder wat ek so liefgehad het. Nooit geweet van die hartseer wat sy versteek het nie en dankbaar vir die ouboet wat ons kon verwelkom.

ELNA

Dit was ’n voorreg om my ouma Lettie te geken het. Sy was ’n wonderlike mens. En ook om jou te kon leer ken, oom Leon. So bly dat Oom se verhaal eindelik die lig kon sien.

LETRICIA

Oom Leon, ek is bly jy kon Ouma kry. Ek was ook Aletta Sophia Steyn, genoem na ouma Lettie. Dit was ’n voorreg om groot te word met haar in die huis.

LIZETTE

Jy is gelukkig: Ek My aanneemouers was wonderlik, maar ek wou nog altyd net weet wat my land van herkoms is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot1 min read
STEM VIR JOU GUNSTELING en Jy Kan Óók ’n Vakansie Na Mauritius Wen!
1 gelukkige leser kan ’n vakansie vir twee na Mauritius wen*! 5 gelukkige lesers kan luukse parfuumolies van Tapputi wen. Besoek huisgenoot.com om vir die top-10 te stem. *Jy moet inteken op World Leisure Holidays se nuusbrief om in aanmerking te kom

Related