SARIE

Liewe maan ...

‘Liewe maan, jy seil so langsaam deur die awendwolke heen. Jy’s so kalm en ook so rustig; kon ek daardie rus maar leen. Treurig staar ek in die verte na jou stille eensaam baan. O, hoe wreed is tog die noodlot – nooit sal ek na jou kan gaan.’
“Liewe maan”, die Afrikaanse weergawe van die Duitse volksliedjie “Guter Mond, du gehst so stille”

MAAN TOE . . . EN DAN?

Desember 1972, die laaste keer wat die mens op die maan was, tydens NASA se Apollo 17-sending. Intussen het ons geleer hoe om in ’n wentelbaan om die aarde te leef en te werk, danksy die Space Shuttle en die International Space Station. Nou sê NASA dis tyd om weer ’n slag ons voete op die maan se stowwerige oppervlak te sit. Net: Dié keer is die doelwit om te bly. NASA se projek Artemis (heel gepas aangesien die godin van jag Apollo se suster is) mik om teen 2024 weer met mense op die maan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE2 min read
CLARISSE & JEAN CHRISTIAN BERGSMA Makietie in styl
Hul eie vriendefees. Só beskryf Clarisse haar en haar man, Jean Christian, se ongekunstelde, ontspanne troue. Dit was ook super-stylvol. Clarisse, ’n bemarkingsbestuurder en die eienaar van Clarisse Coetzee Marketing & Event Management, en Jean Chris
SARIE3 min read
Beste Behandelings Voor Jou Troue
HOE WERK DIT? Twee maskers word tydens die behandeling gebruik: die eerste een ’n diepafskilferingsmasker wat ’n hoë konsentrasie sure bevat om dooie selle op die veloppervlak egalig te verwyder. Daarna word ’n koel, kalmerende masker met hialuroonsu
SARIE1 min read
Skoen Prag
Loopplankfoto’s Getty Images, produkfoto’s verskaf ■

Related