Huisgenoot

DIE MAAN

BLITSFEITE

Gemiddelde afstand vanaf die aarde: 384 400 km Omwentelings- en rotasieperiode: 27,32 aardse dae Radius by ewenaar: 1 737,5 km Massa: 0,0123 van die aarde s’n (net meer as 1%) Swaartekrag: 0,166 van die aarde s’n (as jy 45 kg op die aarde weeg, sal jy net 7,5 kg op die maan weeg) Temperatuuruiterstes: -248 tot 123 grade Celsius

IE maan begeester die mens sedert die vroegste tye. Ons staar veral met die volmaan verwonderd na dié pragtige gloeiende hemelliggaam in die aandlug. Hoekom skyn die maan? Hoekom sien ons soms ’n dun sekelmaan, soms ’n halfmaan en ander kere ’n volmaan? Wat gebeur op die maan? Hier is ’n paar interessanthede wat jou met nuwe oë na die aarde se maan sal laat kyk.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot1 min read
Kuier Die Hele Jaar Deur!
Nog ’n prettige seisoen van Die Babbelbende is nou volstoom aan die gang! Kyk saam na seisoen 2 op huisgenoot.com. In dié aanlyn Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd saam interessante dinge
Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma