Huisgenoot

Die maan is ouer as wat ons gedink het

WETENSKAPLIKES wat stukke maanrots bestudeer wat met die laaste maanlanding versamel is, sê hulle het ’n nuwe manier ontdek om die maan se ouderdom te bepaal.

Daar was in Desember 1972 laas mense op die maan toe die Apollo 17-sending daar geland het.

Nasa beoog om teen 2025 met die Artemis III-sending weer ruimtevaarders maan toe te stuur.

Tot onlangs is gereken dat die maan 4,42 miljard jaar oud is, maar nuwe navorsing sê dis eintlik 4,46 miljard jaar oud. Dit dui daarop dat die maan gevorm het 110 miljoen jaar nadat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot5 min read
Lady Van Die Klein-skerm
SY SWEEF statig die hotelkamer binne, elegant soos jy sou verwag van ’n aristokraat. En wanneer sy sê “Yes, dear reader,” herken ’n mens dadelik die stem van Bridgerton se lady Danbury, vertolk deur Adjoa Andoh. Adjoa (61) kuier in Johannesburg om di
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related