Huisgenoot

Osiris-Rex se monstermissie

VYF jaar nadat hy gelanseer is van die kus van Florida af, het Osiris-Rex (Nasa skryf dit so: OSIRIS-REx) sy lang reis terug aarde toe begin.

Wetenskaplikes het dié tuig in 2016 diep die ruimte in gestuur om ’n monster (sien Woord van die Week) te neem van ’n antieke asteroïed genaamd Bennu. Belangriker nog: Die ruimtetuig gaan die monster terugbring aarde toe. (As dit vir jou gevaarlik klink, moet jy dalk regtig eers die Woord van die Week gaan lees.)

In Oktober verlede jaar het die tuig omtrent 60 g stof en klippies van Bennu se oppervlak af opgeraap. Dis die grootste monster wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related