Die Lewe Is Kort, Onvoorspelbaar. Eet Jou Poeding Eerste.
Hoe hou ek nie van dié sêding nie! ’n Spesiale boodskap vir my, dink ek altyd. Net ’n greintjie dissipline en ’n skuldgevoeltjie weerhou my daarvan om koek te eet vir ontbyt, en as jy ’n spyskaart voor my plaas, kyk ek hom van agter af deur. Oor die