SARIE

Groen Kersfees

Dek jou tafel só

Begin deur ’n donkergroen tafeldoek oor die tafel te drapeer. Maak dit ekstra dramaties deur die lap tot op die grond te laat hang soos in ons foto. ( Jy kan sommer 2 m of 3 m goedkoop roklinne koop, dit werk goed.) Pak nou verskillende kleure en teksture glasvase in die middel van die tafel. Meng ook oud en nuut saam. Vul die potte met droë blare en blomme – hoe digter, hoe mooier – en pak kerse tussenin. Dek groen borde en glase asook eetgerei vir elke gas, met servette met ’n shweshwepatroon. Vergeet van ’n Kersboom en hang silwer balle aan ’n boom langs jou tafel.

Maak nie saak waar of hoe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related