FEES BY DIE SEE
Nov 05, 2021
3 minutes
DEUR HERMAN LENSING
herman.lensing@sarie.com
of @lensingherman op Instagram
BYGESTAAN DEUR
Danielle Coetzee en Johanka Booysen
FOTO’S
MICHAEL LE GRANGE
Die geheim van kuier in die feestyd is eenvoudige kos wat jy voor die tyd kan maak
Herman
FRAMBOOSGEMMERBIER
My ouma het al die jare gemmerbier gemaak vir ons Kerstafel. Dis maklik en niks kan ’n dors so deeglik les soos yskoue gemmerbier nie. Dié een het boonop ’n vrugtekinkel. genoeg vir 3 liter
10 g-sakkie kitsgis
400 ml louwarm water
400 g (500 ml) suiker
300 g bevrore frambose
2 500 ml water
’n hand vol rosyne
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days