SARIE

Onthou fees!

NUWEJAAR

Lus vir buite kuier? Volg dieselfde resep, maar vervang die lamsboud met plathoender (spatchcock) en rooster dit vir 45 minute toe in die oond voordat jy dit vir 20 minute oor warm kole braai.

VALENTYNSDAG

Maak van die bykos ’n nagereg deur dit met ’n groot skep vanieljeroomys voor te sit.

ONS SÊ DANKIE

Spesiale dank aan The Old Tannery buite Wellington vir die perfekte agtergrond vir ons kosfoto’s. Vir meer inligting: oldtannery.co.za; 084 554 1477 Die feestelike dekor is gestileer deur die skitterende Baie Goeters-span. Vir meer inligting: baiegoeters.co.za; 067 784 3019, 082 801 9309

NUWEJAAR

Pleks van die groot sirkels, spuit die meringue

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
Dubbel So Lekker
Hier kombineer ons Britse pondkoek met klassieke krummelpoeding. Jy kan ook die koek voorsit met vanieljevla vir ’n ander geur. genoeg vir een 18 cm-broodjie KRUMMELLAAG ■ 50 g (60 ml) strooisuiker■ 70 g (125 ml) koekmeel■ 115 g (125 ml) koue bo
SARIE3 min read
Luuks
Daar is iets bekorends aan die aand wanneer die son sak en die hemelruim met stadsliggies en sterre verlig word. Met Chanel se Rouge Allure Velvet Nuit Blanche-lipstiffie (R1 075) in jou handsak, kan jy glansryk op jou aandafspraak gaan. Waag met ’n
SARIE3 min read
2 Is Beter As 1
Met die onlangse filmtoekenningsaande het wit-en-swart uitrustings die rooi tapyt oorheers en ons dink veral aan Carey Mulligan se rok by die Oscars. Dié klassieke kleurkombinasie is ook ’n wenner vir alledaagse uitrustings en veral treffend by ’n 19

Related