SARIE

NÁ DIE GROOT VERLIES ’n Nuwe hoofstuk

‘ALTYD ’N NUWE AVONTUUR OM DIE DRAAI’

Françoise Malby-Anthony

Toe Françoise se natuurbewaarder-man, Lawrence Anthony, skielik in 2012 aan ’n hartaanval oorlede is, het baie mense gedink dis die einde van Thula Thula, die tuiste van sy bekende trop olifante in KwaZulu-Natal.

Maar tien jaar later, met Françoise aan die stuur, vaar die wildreservaat beter as ooit. “Ek en Lawrence het Thula Thula eintlik saam bestuur, maar mense het my nie geken nie omdat ek agter die skerms aan dinge soos die finansies gewerk het. En selfs dié wat geweet het van my, het gedink ek sal teruggaan na my tuisland, Frankryk. Maar die gedagte het nooit eens by my opgekom nie,” vertel sy.

Lawrence se geliefde olifante, wat hy van gewisse dood gered het, was een groot rede daarvoor. “Twee dae ná sy dood het die trop voor ons huis kom staan. Hulle het dit nog nooit voorheen gedoen nie. En hulle het daar bly staan, asof hulle oor hom rou. ’n Jaar later, op dieselfde dag, het hulle dieselfde kom doen. Dit kan toeval

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE5 min read
Troufotograwe
1. Jou gunsteling-troufoto wat jy al geneem het? As ek een moet uitsonder, sal dit vir seker ’n troue wees wat ek in Sossusvlei, Namibië, afgeneem het. Dis een van my gunstelingplekke op aarde en om ’n troue daar te kon afneem het dit net nog meer sp
SARIE2 min read
Bekroonde aktrise LEA VIVIER & ANDRÉ WILKENS Soos ’n woudsprokie
Dit was ’n trounaweek van genot, uitspattige kleur en geluk. Met ’n pragtige verskeidenheid blommerangskikkings in dieprooi, perske en ligpienk, asook granate en turksvye op die tafels, het die dekor aan die Romantiese kunsbeweging herinner. Sonder d
SARIE1 min read
’n Pak Op Sy Tyd
Die klassieke swart tuxedo kry ’n nuwe voorkoms met ’n baadjie in naaswit Vir ’n swart uitrusting van kop tot toon, speel met teksture deur ’n baadjie van tweed of brokaat te dra. Of wees op die uitkyk vir detail soos kristalle op die kraag * Sien o

Related