SARIE

NÁ DIE GROOT VERLIES ’n Nuwe hoofstuk

‘ALTYD ’N NUWE AVONTUUR OM DIE DRAAI’ Françoise Malby-Anthony

Toe Françoise se natuurbewaarder-man, Lawrence Anthony, skielik in 2012 aan ’n hartaanval oorlede is, het baie mense gedink dis die einde van Thula Thula, die tuiste van sy bekende trop olifante in KwaZulu-Natal.

Maar tien jaar later, met Françoise aan die stuur, vaar die wildreservaat beter as ooit. “Ek en Lawrence het Thula Thula eintlik saam bestuur, maar mense het my nie geken nie omdat ek agter die skerms aan dinge soos die finansies gewerk het. En selfs dié wat geweet het van my, het gedink ek sal teruggaan na my tuisland, Frankryk. Maar die gedagte het nooit eens by my opgekom nie,” vertel sy.

Lawrence se geliefde olifante, wat hy van gewisse dood gered het, was een groot rede daarvoor. “Twee dae ná sy dood het die trop voor ons huis kom staan. Hulle het dit nog nooit voorheen gedoen nie. En hulle het daar bly staan, asof hulle oor hom rou. ’n Jaar later, op dieselfde dag, het hulle dieselfde kom doen. Dit kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE3 min read
Ons Wêreld
Megaster Taylor Swift het al 14 Grammy-musiekpryse gewen. By vanjaar se glansryke toekenningsaand was sy ook die onbetwiste mode-wenner. Haar verskyning op die rooi tapyt – in ’n wit Schiaparelli-rok en lang swart handskoene – het die meeste sosialem
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related