SARIE

LEESDINGE

Uit die gedig “Klein simbool 19” deur Adam Small in die bundel Die maan is swart (Kwela, R280)

Sterboek

Photo Safari Kruger

Armand Grobler (HPH Publishing, R795)

Armand Grobler, ’n gebore Suid-Afrikaner, het grootgeword in Sydney aan die ooskus van Australië. Kleintyd was hy reeds lief vir wild en die natuurlewe en het hy sy held, Steve Irwin van Crocodile Hunter-faam, nageaap deur slange, akkedisse en ander reptiele te vang en sy eie vertonings te hou. Later was hy ’n vrywilliger by die Tarongo-dieretuin, maar sy droom was altyd om in Afrika te werk. Vandag is hy ’n wildfotograaf en ervare natuurgids wat fotosafari’s in die Groter Krugerwildtuin, die Kalahari en Okavango aanbied.

In dié pragtige koffietafelboek deel hy sy foto’s én gee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE5 min read
Troufotograwe
1. Jou gunsteling-troufoto wat jy al geneem het? As ek een moet uitsonder, sal dit vir seker ’n troue wees wat ek in Sossusvlei, Namibië, afgeneem het. Dis een van my gunstelingplekke op aarde en om ’n troue daar te kon afneem het dit net nog meer sp
SARIE2 min read
Bekroonde aktrise LEA VIVIER & ANDRÉ WILKENS Soos ’n woudsprokie
Dit was ’n trounaweek van genot, uitspattige kleur en geluk. Met ’n pragtige verskeidenheid blommerangskikkings in dieprooi, perske en ligpienk, asook granate en turksvye op die tafels, het die dekor aan die Romantiese kunsbeweging herinner. Sonder d
SARIE1 min read
’n Pak Op Sy Tyd
Die klassieke swart tuxedo kry ’n nuwe voorkoms met ’n baadjie in naaswit Vir ’n swart uitrusting van kop tot toon, speel met teksture deur ’n baadjie van tweed of brokaat te dra. Of wees op die uitkyk vir detail soos kristalle op die kraag * Sien o

Related