Kuier

ONTSLUIT NUWE WÊRELDE MET BOEKE

Lees- en taalvaardighede begin reeds in die vroeë kinderontwikkelingsfase (van nul tot ses jaar) ontwikkel.

Wanneer jy lees, of wanneer iemand vir jou hardop lees, word jy na nuwe hoogtes gevoer. Dié lekkerleesboeke vir kleuters tot tieners sal jou ietsie leer én wegvoer na wonderwêrelde.

KINDERS 3+

TIPPIE SE EERSTE BOEK OOR…

Deur José Palmer, Reinette Lombard en Nandi Lessing-Venter Illustrasies: Zinelda McDonald Lapa

José Palmer en Reinette Lombard het jare se ervaring in kinders onderrig wat sukkel met lees, spel en leer. Hulle het kragte saamgespan met dr. Nandi Lessing-Venter en ‘n reeks boeke vir kleuters geskryf. Nandi…-reeks leer kinders fundamentele konsepte op ‘n prettige en humoristiese manier. In leer hulle byvoorbeeld als oor kleure, en in maak hulle kleuters touwys oor – jip, jy't reg geraai – troeteldiere!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related Books & Audiobooks