Baba & Kleuter

NEUS IN DIE BOEK

WAARDES BO!

As jy ’n ma is, sal jy saamstem dat waardes en lewenslessies van ’n ander party soms beter by die ore ingaan as jy wat heeldag soebat. bevat sommer ’n hele klomp waardes en lewenswyshede. Elke dierverhaal is prettig en sluit op die een of ander manier ’n lewenswysheid in. Dit word op ’n eenvoudige manier aangebied sodat jou kind die waardes waarvan hy in die boek lees, in sy alledaagse lewe kan toepas. “Donkie se lang pad dorp toe” leer dat ’n mens nie almal tevrede kan stel nie, “Vlermuis, Braambos en Seemeeu” se lessie is weer dat jy moet waardeer wat jy het en in “Muggie sien kans vir Leeu” leer jou kind dat niemand ooit so sterk is dat hy nie kan verloor nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel
Baba & Kleuter3 min read
Groete uit NIEU-SEELAND
Ons Terhoevens het einde Augustus verlede jaar in Auckland, Nieu-Seeland, aangekom. Eers meer oor ons: Ek (Clarise) en my man, Rick, werk albei in die aktuariële veld in die versekeringsbedryf. Ons drie seuntjies is Roald (18 maande), Nicholas (4) en
Baba & Kleuter2 min read
Die Interessantse Pad
Omdat my kinders groot en elk al met een been uit die huis is, vra mense my soms of ek nie moeg is vir skryf oor swangerskap, babas en kinders nie. Die antwoord is nee. Dis dan die belangrikste onderwerp op aarde: nuwe lewe en al die omwentelinge wat

Related Books & Audiobooks