Baba & Kleuter

AVONTURE UIT DIE BOEKRAK

VOORLEES-MARATON

Loer gerus na Afrikaans.com. Hierdie webtuiste het die prettigste boeke vir kinders. Soek onder die “Lees dit”-afdeling na “Kinderboekrak” en daar klik jy eenvoudig op die boek waarvan jy hou en laai dit gratis af. Van die boeke daar beskikbaar kan ook geluister word – ideaal vir vakansietye! Anzil Kulsen se kinderboeke, soos en, is geskik vir beginnerlesers en het die allermooiste, helderkleurige illustrasies deur Iranda Erasmus. Anzil bekyk temas oos geldsake, afsterwe van geliefdes en aanneming, en bied dit maklik verstaanbaar vir jong lesers aan. en deur Ismi van Niekerk is weer ideaal vir voorlees-lekkerte net voor slaaptyd; so ook die Kadoempie-reeks deur die afgetrede onderwyseres Jeannette Grobler. Daar is heelwat gratis boek te kry.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Baba & Kleuter
UITGEWER EN REDAKTEUR Helen Schöer – editorypb@ypbmagazine.comKUNSREDAKTEUR Charné Casey– charne.casey@babaenkleuter.co.zaTEKSREDAKTEUR Joan van Zyl – vanzyl@icon.co.zaLEEFSTYLREDAKTEUR Elaine Schoeman – elaine.schoeman@media24.comMEDEWERKERS Lucia P
Baba & Kleuter4 min read
Nuwe Leespret
Dié boek moet jy koop en bewaar. Die 60 tydlose, betowerende verhale kry telkens nuwe betekenis namate kinders ouer word. Die stories is versamel en oorvertel deur Linda Rode, sprokiesliefhebber en skepper van immergroen bundels soos Goue lint, my st
Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel

Related Books & Audiobooks