Baba & Kleuter

GOED BETER BOEKE!

PLAK EN LEER

Leer van kleure saam met Ollie Olifant is propvol plakkers en aktiwiteite sodat jou kleuter speel-speel van kleure kan leer en op die koop toe lekker besig kan bly. Leer van vorms en teenoorgesteldes saam met Krokkie Krokodil beloof dieselfde, maar die tema is vorms en teenoorgesteldes. Dis die perfekte pretboekies vir die oefen van motoriese vaardighede en leer jou kind ook basiese begrippe. R80 elk, Human & Rousseau.

DIS NOU OORSPRONKLIK!

Almal in Feetjieland kan rustig slaap danksy Kaptein Fanie en Sersant Saarkie van die Feetjiepolisiediens wat is deur Zinelda McDonald geïllustreer. R160, Tafelberg.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter6 min read
Mamma, Is Ek Vet?
Kinders van vyf wat eetversteurings het? Ja, sê navorsers aan die Universiteitskollege van Londen se instituut van kindergesondheid, wat ’n studie onder kinders tussen vyf en 13 jaar oud gedoen het. Hulle het bevind dat drie uit elke 100 000 kinders
Baba & Kleuter7 min read
Klasdraf Voor Baba Kom
Hoe beter jy voor die geboorte van jou baba ingelig is, hoe groter is die kans dat jou bevalling glad sal verloop. Tog woon net vyf persent van Suid-Afrikaanse ouers ooit voorgeboorteklasse by, sê Lynne Bluff, nasionale koördineerder van die Professi
Baba & Kleuter2 min read
Die Interessantse Pad
Omdat my kinders groot en elk al met een been uit die huis is, vra mense my soms of ek nie moeg is vir skryf oor swangerskap, babas en kinders nie. Die antwoord is nee. Dis dan die belangrikste onderwerp op aarde: nuwe lewe en al die omwentelinge wat

Related Books & Audiobooks