Baba & Kleuter

LEES, VERF & WORD SLIM!

MEISIES MET PLANNE

In Minki se boekedag is een van Minki se gunstelingboeke die inspirasie om Lara beter te laat voel nadat haar dansdrome vir eers daarmee heen is. Minki maak ’n plan is die volgende boek in die reeks en Minki en haar maats is baie opgewonde toe hulle ’n onverwagse besoeker kry. Maar waar kom hierdie dierbare katjie vandaan? Hierdie boeke is deur Jaco Jacobs geskryf en die oulike illustrasies is deur Tumi K. Steyn. Dit is geskik vir planmakers ouer as agt jaar. R120 elk, Pan Macmillan.

LEES HIERDIE EEN OP ‘N VOL

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Dié Johannesburgse laer- en preprimêre skool help sorg dat jou kind ’n uitstekende en holistiese opvoeding kry. By Jan Celliers Laerskool en Preprimêr hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dis ’n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg, wat die ho
Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Conscious Birth: Inner Wisdom for Modern Mothers deur Theoni Papoutsis, ’n gesoute doula, hipnogeboorte-praktisyn en lewensafrigter van Johannesburg, bevat tegnieke vir swangerskapsjoga, bewustheid en nog baie meer. Aan die einde van hierdie werkboek
Baba & Kleuter6 min read
Verstaan Kraam
WAT MET JOU LYF GEBEUR Jou serviks begin sag word en gaan effens oop. Kontraksies is kort, matig en ongereeld. Dit voel soos ligte rugpyn of menstruasiepyn laag in jou buik. ANDER TEKENS ■ Meer vaginale afskeiding ■ Skielike gewigsverlies ■ Knaend

Related Books & Audiobooks