SARIE

LEESDINGE

’n Kind is pure lyf en puur geluk totdat hy homself ontdek want ’n spieël is vir meer as spieëling van jou wange Uit “Litanie van die lyf” deur Lina Spies in die bundel Vers & vrou, saamgestel deur Karen de Wet (Human & Rousseau, R290)

SO SÊ HULLE OP SARIE.COM

Pulitzerpryswenner Elizabeth Strout oor Olive Kitteridge en Olive, Again (Penguin Viking, R290)

Wat was die prikkel vir Olive se karakter?

Olive het aan my verskyn terwyl ek besig was om die skottelgoedwasser uit te pak. Ek was skielik bewus van ’n groot vrou wat by ’n piekniektafel staan en dink dit is hoog tyd dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE2 min read
Hulle't Ja Gesê! TOP 35
Hulle’t ja gesê vir ’n kans om SARIE se veertiende Voorbladgesig-wenner te word. Ja! om die kroon te dra as SARIE se vyfde Nuwe Gesig. Oor sewe dekades het SARIE nog altyd gespog met voorblaaie wat iets sê van die wêreld waarin ons leef en die vroue
SARIE7 min read
‘My Ma Het Ons Nooit Weer Kom Haal’
Terry Steenhuisen onthou dit so goed asof dit gister gebeur het. Sy was nege jaar oud. Dit was Vrydag, ’n verpligte “uit-naweek” by die kosskool. Sy het met haar tassie by die venster gesit en uitgekyk vir haar ma. Die motors het gekom en gegaan, maa

Related