Huisgenoot

Nuut op die rakke

HEIMWEE

Deur SOPHIA KAPP

Boekdiva Uitgewers, R280 by graffiti.co.za

In Heimwee word twee vroue se verhaal vertel, dié van Liesbet Vermaak rondom 1945 en prof. Mart-Mari Louw s’n in vandag se tyd.

’n Onnoembare tragedie tref die Vermaaks, wat veroorsaak dat Liesbet skielik na haar twee jonger broers moet omsien. Sy word deur omstandighede gedwing om ’n onbekende soldaat se foto te steel en voor te gee dis haar man. Haar leuen begin haar inhaal die dag toe sy Gert Niemand sien, ’n man wat van die slagveld

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot9 min read
Waar Elke hond Se Dag Aanbreek
WANNEER jy van die hoofpad afdraai, hoor jy dit reeds. Die geblaf. En dis nie net ’n hond of twee of drie nie. Dis ’n trop. ’n Trop wat bláf. Kronkel van die N1 tussen De Doorns en Touwsrivier op die R318-grondpad in die rigting van Ashton, en dit ra
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■
Huisgenoot2 min read
Groot Op Geskenke
In ’n onlangse onderhoud met Harper’s Bazaar het DAKOTA FANNING (30) vertel dat Tom haar in 2005 verras het met haar eerste selfoon – ’n Motorola Razr. Dit was terwyl hulle besig was om War of the Worlds te skiet. “Ek was maar net 11 jaar oud,” het s

Related