SARIE

WENNER Brittany Hope Smith

Sewe jaar gelede is jy met tuberkulose gediagnoseer, maar het ten volle herstel.

2015 was vreesaanjaend. Ek was in en uit die hospitaal met bronchitis en niemand kon sê wat fout is nie. Ek’t hoop verloor. Ek het uitasem geraak selfs net as ek ’n vier- of agtmaatfrase sing – iets wat ek normaalweg in een asem doen. Toe ek inmekaarsak, het ek geweet dis nie bronchitis nie. Ek is gediagnoseer met endotrageale tuberkulose, vier sentimeter onder my stembande. Ná ’n ses maande lange antibiotikakursus, wat my baie siek laat voel het, het ek herstel met minimale letsels.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE6 min read
e-pos UIT Hanoi, Viëtnam
Hoekom Viëtnam? Ek en my man, Donovan, het altyd gedroom van ’n avontuur in Asië, maar nooit gedink ons sal boonop ’n tuiste hier vind nie. Ons besluit om Viëtnam te kies was deels geïnspireer deur die entoesiasme van ’n vriendin wat reeds hier was.
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■

Related