* Ontmoet ons wenners op bl. 22 en 26. En die Voorbladgesigfinaliste op bl. 30.
Die lewe is kort, onvoorspelbaar. Eet jou poeding eerste.
oe hou ek nie van dié sêding nie! ’n Spesiale boodskap vir my, dink ek altyd. Net ’n greintjie dissipline en ’n skuldgevoeltjie weerhou my daarvan om koek te eet vir ontbyt, en as jy