Voorbladges ig Top- 5
Wendy van Zyl
Skoonheidsfilosofie? Vir my ’n kombinasie van vel, liggaam, goeie gedagtes. Ek drink baie water, doen joga, kry agt uur slaap. En moenie die krag van ’n glimlag onderskat nie.
Het jy hoop vir SA? Ek’s lief vir my land. Daar’s altyd hoop as jy dit soek op die regte plekke en by die regte mense. Kom ons raak kreatief en praat mekaar moed in.
Deel van my