SARIE

100% ONGEKOMPLISEERD

Jou wens vir 2023 . . .

Om spiritueel te groei en ’n sterker geloof te hê. Om goeie gesondheid te hê en om dapperder te wees in alles wat ek wil doen. Ek wil ook meer gedissiplineerd wees.

Is dit nodig dat ons so hard vir Afrikaans baklei of sal die taal vanself voortleef?

Dis ’n geval van beide. Ek dink dis hoe kunstenaars hul eie Afrikaanse dialekte inkorporeer en uitleef in hul werk. Dis een van die mooi dinge van Afrikaans . . . orals in ons land praat ons dit en dis. Ons is ook beter opgevoed oor die ware storie van Afrikaans en hoe dit Afrikaans geword het. Ek dink as gevolg daarvan sal dit voortleef. Ek is lief vir Afrikaans. Ek is ook trots dat my eerste boek in Afrikaans is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
TROU REDAKTEUR Michélle van BredaKUNSDIREKTEUR Maresa PretoriusPROJEKBESTUURDER Pieter HugoMODEREDAKTEUR Amaria CarstensSKOONHEIDSREDAKTEUR Monica van der WaltTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner en Anine CapraroMODESKRYWER Marzanne SchoemanSKOONHEIDSKRYW
SARIE1 min read
Jou Spesiale Geur-herinnering
Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel/Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel ■
SARIE2 min read
Willie Holly
Springbok-heelagter Willie le Roux is bekend as ’n yster, ’n man wat plan kan maak en práát as dinge op die veld skeefloop. As veelsydige agterspeler was hy ook deel van die spanne wat die Wêreldbeker in 2019 en 2023 huis toe gebring het. Op 10 Febru

Related