SARIE

OM KOP BO WATER TE HOU

LEA VIVIER

(Meghan Swarts)

Jou karakter, Meghan, het sonder ’n ma grootgeword. Watter invloed het jou eie ma op jou lewe?

Dis onmoontlik om my ma [Adri Troskie Vivier] se impak op te som. Sy het my van kleintyd af blootgestel aan teater, dans, kuns, die TV- en filmbedryf, die buitelug en sport. My ma het my gewys hoe jy met oorgawe leef. Sy sit in my beendere, in my bloed. Ek is omdat sy is.

Ek word op ’n daaglikse basis deur vroue geïnspireer, vriendinne sowel as vreemdelinge. En wat my dikwels tref, is hul deursettingsvermoë en onuitputbare lus vir die lewe. Soos my een vriendin, Jacobi, wat die lekkerste lag het . . . Sy gaan haal daai lag so diep vanuit die aardkors . . . sy en my [aktrise-]suster, Trix [Vivier]. Solank as wat jy saam met die mense rondom jou kan lag en jou humorsin behou, is die lewe goed. Selfs al gooi die lewe soms onvoorsiene

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE7 min read
TERUG & TUIS IN SA
Dis lankal nie meer vreemd as iemand in jou vriendekring of selfs familie aankondig hulle gaan die land verlaat nie. Soms voel dit asof ’n mens daagliks op sosiale media sien hoe nog mense oppak of ’n nuusberig lees oor hoe die ekonomie seergemaak wo
SARIE4 min read
Mila Guy ‘Ek Kies SA, Elke Dag’
Hoe voel jy oor jou 30’s? ’n Mens voel so bietjie weird daaroor. Ek meen jy weet jy gaan dertig word, maar jy dink nooit verder oor jou lewe ín die dertigs nie. Wat is 32? Wat moes ek al bereik het? Maar met jou dertigs voel jy ook jy kan “nee” sê. A

Related