SARIE

’n Lewe tussen blomme

‘NIKS-WORD-TYE’ IN DIE LEWE OOK NODIG

“Jy gaan nooit ál jou kykers tevrede stel nie. Die oplossing is dus om die sterkste storie te vertel. Ek geniet die stories van die Kaapse Vlakte. As jy die mense se waarheid vertel, kan jy die hartklop van die storie hoor.” Ná byna 800 episodes van kykNET & kie se gewilde telenovelle Arendsvlei het Theltom Masimila, hoofskrywer en vervaardiger, duidelik hierin geslaag.

As kind het Theltom oor ’n lewe as skrywer gedroom. Nou het bekroonde SA akteurs soos Shaleen Surtie-Richards al lewe aan van sy gunstelingkarakters se storielyne gegee. “Sy het ’n SAFTA vir haar rol as Muriel Foster [in Arendsvlei] gekry. Dit was so ’n wonderlike eer om voor sy oorlede is tekste vir haar te kon skryf. Ek is baie trots daarop.”

Theltom som 2022 as ’n wegholveldbrand in die middel van ’n droogte op. Naïef is hy nie en weet dat die nuwe jaar weer verskeie uitdagings gaan inhou. Daarom sien hy uit na die Kerstyd om asem te skep en sy geestelike gesondheid eerste te stel.

“Wanneer jy tyd afstaan om stil te sit, vir daardie ‘niks-wordtye’, en alles te sien vir wat dit regtig is, is daar minder chaos as wat jy gedink het.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related