Weg! Platteland

Pluk die dag (en die dahlias)

Dit klink soos ’n droomwerk om dag in en dag uit, dikwels tot by jou skouers, omring te wees deur blomme. Dahlias, ranonkels en anemone. Pronkridderspore, hanekamme, kantblomme, koringblomme, kosmos, krismisrose, leeubekkies, Yslandse papawers. Vingerhoedjies, angeliere, floksies, stokrose, jakobregops, duiwelindiebos…

Adene Nieuwoudt lag en knik haar kop. “Jaaaa, ek het ook eens op ’n tyd so ’n romantiese prentjie in my kop gehad,” sê sy langs die kombuistafel op die Nieuwoudts se vrugteplaas, Platvlei, waar haar man, Andrew, en sy broer, Guy, met pere, pruime en sitrus boer.

“Ek ís mal oor my werk en dit ís ’n voorreg om elke dag soveel skoonheid om jou te hê, maar dit ook nie nét rosegeur en maneskyn nie. Blomme is baie harder en meer arbeidsintensiewe werk as vrugte – en glo my, dis nie net ék wat myself jammer kry nie. Andrew sê al betáál ek hom, sal hy nie met my

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Ons Gaan Dorp Toe!
Shwe-shwe-oondhandskoene R590 per paar Baraka Gifts & Decor barakashop.co.za Cozzi Pets-kaktus-katkrappaal (Nebukatneser nie te koop. – Reds.) R700 Takealot takealot.com Lidmaatskap tot die Honey Bee Heroes-klub, ’n opheffings-en-byebewaringsprojek R
Weg: Platteland1 min read
Weg! Platteland
REDAKTEURS JOHAN VAN ZYL & PETER VAN NOORD helloplatteland@gmail.com KUNSHOOF SEAN ROBERTSON SOSIALE MEDIA VILIENCOETZEE UITVOERENDE HOOF: MEDIA24 ISHMET DAVIDSON ALGEMENE NAVRAE YUMNA TOFEY yumna.tofey@media24.com 021 021 406 2205 HOOFBESTUURDER: LE
Weg: Platteland6 min read
Ontmoet Die Mense
Kunstenaar en fotograaf “Hier is baie mense met kunstalent op Cullinan, maar hulle kan nie verf en kwaste en sulke dinge bekostig nie. En baie van hulle weet nie hoe om kuns te beoordeel of hulle eie werk te verkoop nie,” sê Mol, wat vier jaar oud wa

Related