Weg! Platteland

Ons. gaan tuin toe

NUWE REKORD!

Ver-in-die-wêreld fynbos

Die wêreld is gaande oor Suid-Afrika se unieke fynbos: Net in Oktober 2023 is meer as 1000t – dit is 1 miljoen kilogram – van dié endemiese blomme uitgevoer.

“Dit is die meeste fynbos wat Suid-Afrika nóg in een maand uitgevoer het,” sê Karien Bezuidenhout, hoofbestuurder van Cape Flora SA. “Dit sluit in proteas, speldekussings, tolbosse en verskeie soorte loof, maar nie rose en ander tradisionele snyblomme nie.”

Cape Flora se blomme word uitgevoer as los stele en ruikers wat deur die Beheerraad op Bederfbare Uitvoerprodukte (PPECB) geïnspekteer word – hulle teken ook aan presies hoeveel blomme uitgevoer word. Cape Flora word hoofsaaklik uitgevoer na die Europese Unie, maar daar gaan ook blomme na Amerika, die Verre-Ooste en Midde-Ooste. “Daar is ongeveer 1000ha aangeplante Cape Flora en ons oes volhoubaar op ongeveer 200000ha veld in die Wes-Kaap,” sê Karien. “Die bedryf speel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Eet, Drink En Wees Vrolik!
Dié watergat teen die R536 is gewild onder die plaaslike mense. ’n Markiestent is vas aan ’n kroeg en kombuis, wat sorg vir ’n ontspanne atmosfeer en goeie, heilsame kos. Die naam “Tanks” verwys nie na die eienaar se naam, soos baie besoekers dalk di
Weg: Platteland4 min read
My Paadjie Platteland Toe
Ek is maar ’n stadsjapie. My eerste nege lewensjare was in Seepunt, gevolg deur ewe veel tyd in Vrede-hoek, Kaapstad. Dié skuif is het gekom nadat my oupa oorlede is en ons gesin by my ouma ingetrek het. Een van die lekkerste dinge van Vredehoek was
Weg: Platteland2 min read
Nou Ry Ons Plak-plak So!
’n Versameling kleurryke buffer-plakkers agterop ’n bakkie, woonwa of boswa is soos ’n padkaart van plekke waar iemand was en verraai dadelik jy is ’n ernstige reisiger. “Ek is mal daaoor: ’n ereteken-stelsel waarmee jy kan sien waar mense al was,” s

Related