Weg! Platteland

My paadjie platteland toe

Ek is maar ’n stadsjapie. My eerste nege lewensjare was in Seepunt, gevolg deur ewe veel tyd in Vrede-hoek, Kaapstad. Dié skuif is het gekom nadat my oupa oorlede is en ons gesin by my ouma ingetrek het. Een van die lekkerste dinge van Vredehoek was hoe naby dit aan Duiwelspiek is – ek het dikwels daar gaan stap, die wêreld vol.

Nadat my ouma oorlede is, het my pa besluit hy wil nader aan sy werk-plek woon en ons is Goodwood toe. Vir my was dit ’n geweldige skok, want ek was ver van my portuurgroep en hulle sosiale aktiwiteite. Maar dit was ook ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
Karoogoud Vir Jou Vel
‘Het jy al gevoel hoe sag is skaapskeerders en wolklasseerders se hande?” vra Leon en Hanli Stegmann amper gelyk toe Leon, die vyfde geslag op die plaas, in die ou skeerskuur op Kruidfontein ’n oopgespreide merinovag uithou. “Vryf dit tussen jou ving
Weg: Platteland2 min read
Tjorts! Op Ons Bier Van Die Jaar
Die FES – of dan Foreign Exchange Student – is ’n sterk, donker en eiesoortige bier. Dis baie ryk en effens soet, amper soos ’n port. En nou is dié spogbier by die Suid-Afrikaanse Nasionale Biertoekennings uit meer as 180 inskrywings gekies as die be
Weg: Platteland2 min read
Klein River Boks Teen Die Grotes
By die jaarlikse Wêreldkaastoekennings, aangebied deur die Britse Guild of Fine Foods, het Klein River se Overberg-kaas ’n goue medalje gewen – een van slegs drie Suid-Afrikaanse kase wat dit kon vermag. Dis die jongste van ’n hele rits pryse vir hie

Related