Weg! Platteland

Nuus & dagboek

50 rooskleurige jare

In Suid-Afrika het rose sinoniem geword met Ludwig’s Roses. Vanjaar vier dié roosplaas noord van Pretoria sy 50ste verjaardag. Anke Nothnagel het met haar notaboek en kamera by die pionier en ghoeroe Ludwig Taschner gaan inloer.

Dit is vroeg op ’n Vrydagoggend en die dou lê nog vars onder jou voete. Plek-plek sien jy mense in rooi baadjies wat al hard aan die werk is met hulle groen vingers. In die lug hang die soet geur van rose…

Dit is waar jy die afgelope 50 jaar al vir Ludwig Taschner op sy pos kry – tussen die rose, met sy snoeiskêr in sy sak.

As kind het Ludwig in ’n kwekery op die dorpie Osterwieck in Duitsland grootgeword en sy ambag as kweker voltooi. Nadat hy teen 1960 uit Oos-Duitsland gevlug het, het hy in kwekerye in Wes-Duitsland, Switserland en Engeland gewerk.

Maar daar was die roepstem van Suid-Afrika. “As jy ’n kweker is of belang stel in plante en tuine, dan is Suid-Afrika altyd iewers op die horison, want hier kry

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Ons Gaan Dorp Toe!
Shwe-shwe-oondhandskoene R590 per paar Baraka Gifts & Decor barakashop.co.za Cozzi Pets-kaktus-katkrappaal (Nebukatneser nie te koop. – Reds.) R700 Takealot takealot.com Lidmaatskap tot die Honey Bee Heroes-klub, ’n opheffings-en-byebewaringsprojek R
Weg: Platteland1 min read
Weg! Platteland
REDAKTEURS JOHAN VAN ZYL & PETER VAN NOORD helloplatteland@gmail.com KUNSHOOF SEAN ROBERTSON SOSIALE MEDIA VILIENCOETZEE UITVOERENDE HOOF: MEDIA24 ISHMET DAVIDSON ALGEMENE NAVRAE YUMNA TOFEY yumna.tofey@media24.com 021 021 406 2205 HOOFBESTUURDER: LE
Weg: Platteland6 min read
Ontmoet Die Mense
Kunstenaar en fotograaf “Hier is baie mense met kunstalent op Cullinan, maar hulle kan nie verf en kwaste en sulke dinge bekostig nie. En baie van hulle weet nie hoe om kuns te beoordeel of hulle eie werk te verkoop nie,” sê Mol, wat vier jaar oud wa

Related