Purper ‘Heerlijkheid’ sonder gelyke
Apr 16, 2021
3 minutes
JANDRI BARNARD
FOTO’S: JANDRI BARNARD, TENSY ANDERS VERMELD
FOTO: NICKY BARBER
FOTO: TROY BISHOP
Ná 30 jaar in die korporatiewe wêreld en ’n rukkie sabbatsverlof waartydens hy die Camino de Francespelgrimsroete (oftewel die Franse Weg) aangedurf het, het Erick Badenhorst ’n lewensveranderende besluit geneem. Hy en sy vrou, Wiida, het teruggegaan na sy familieplaas, Natalheim, naby Bergville om die familietradisie van nastergalproduksie voort te sit.
Dat ’n prokureur soos Erick, iewers in sy vyftigs, besluit om die stad te verruil
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days