SARIE KOS

Heerli(j)k!

Heerlijk! Dís hul konfyt se naam want dis amper almal se reaksie: “Oe, jééérlik!” “Dis ons erfenis, aangegee van geslag tot geslag,” sê Wiida Badenhorst, ’n aantreklike blondekop met besige, vaardige hande.

Sy onthou haar kindertyd op ’n plaas met die singende naam Skaterwater, naby Bothaspas – tussen Memel en Newcastle – in KwaZulu-Natal. Zoeloe-vroue wat in die warm son nastergal in die veld en op die lande bymekaarmaak en, emaljeskotteltjies op die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Ons Herfs-inspirasie
Bertus Basson, aanbieder van In die sop: Restaurant-evolusie waarvan die derde seisoen nou op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai word, loop met sy hart op sy mou. En onder daai moue sal jy arms vol tatoes vind wat die storie van sy lewe vertel! Sy vo
SARIE KOS4 min read
Tafelstories
As kind het ’n versiende diabeet met ’n papegaai op haar skouer (“Koppiekrap, ek kom vir jou, ek kom vir jou!”) my hare in ’n karavaan agter ’n Friendly Grocer gesny. Haar signature style was die “Pispot Pizazz”. Ek moes al my skoolfoto’s verbrand. E
SARIE KOS6 min read
E-pos uit CYBERJAYA, MALEISIË
Hoekom Maleisië? Toe ek in 2021 aftree, was daar die vooruitsig van sielsalige dae in die sprokiesagtige Simonstad. Min het ek geweet ’n heerlike avontuur wag op my wat stereotipiese aftrede sou fnuik. My kinders verlaat die land een ná die ander en

Related