Klipheuwel: Plaaskos is dié padstal se handelsmerk
Apr 03, 2020
2 minutes
CHRIS JOOSTE
Klipheuwel, net van die N2 af op die R102, is ’n ware padstal sonder pretensie. Die rakke is vol ingemaakte vrugte en konfyt, handwerk en speelgoed wat plaaslik gemaak is. Én die rakke is in die oorspronklike vertrekke van die 100 jaar oue opstal van ’n plaas
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days