Weg! Platteland

Nuus & dagboek

Pioeniers van die Karoo

Pioenrose word in enige tuin beskou as die ster: koninklik en gewoon asemrowend. Maar dié statige dame is ook vol nukke en weet presies waarvan sy hou: goeie son met ’n bietjie koelte – nie te veel nie – en ook nie té diep geplant nie. Hulle het menige gesoute tuinier al laat wonder oor hulle eie groen vingers…

Vir twee OosKaapse sakevroue was hierdie ’n uitdaging wat hulle met doelgerigtheid, geduld en deursettingsvermoë aangepak het – en vanjaar is dit sulke tyd: hulle heel eerste blomseisoen!

Ansuné Asher en René Harris het hulle blommereis in 2018 op die plaas Tafelberg Hall buite Middelburg begin. “Ons het besluit om iets te begin waarin ons albei belang stel – en wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland4 min read
Die Berge In…
Dit is middel Desember op ’n klein kusdorpie in die Tuinroete. Ouma en Oupa sit op die stoep. Te salig. Die man is stil; die vrou praat baie. Die man en die voël luister nie altyd nie, omdat hulle weet wat die vrou gaan sê nog voor sy dit sê. Hulle n
Weg: Platteland1 min read
Dié Laster Is Niks Lekker
Ons bly op die platteland van Mpumalanga. Ons is gereelde kopers van die tydskrif en geniet die artikels baie. Veral die onderhoude met die mense van ’n spesifieke plek is baie goed – dit laat ’n mens hunker om sommer in die kar te klim en hulle te g
Weg: Platteland2 min read
Só Werk Die ‘Platteland’-familie
Dit is vroeg in Maart en ons is op pad Noorde toe, die verloopte Hoëvelder en die Namakwalander. In ’n ou Ford-bakkie. Daar’s stories wat wag in Pretoria en Cullinan. Ons bly weg van die N1 af; kies eerder die stiller en mooier agterpad – Nieuwoudtvi

Related