Weg! Platteland

Vertel ons

LAAT HOOR VAN JULLE!

Skryf vir ons en vertel ons van jou skuif of verlange platteland toe, die karakters op jou dorp, die dinge waaroor jy gaande is (of wat jou pla)… Gaan na

 platteland.net en klik op “Kontak”, of stuur ’n e-pos na

 helloplatteland@gmail.com. Óf neem die pen op en stuur jou brief na Platteland Vertel ons, Posbus 526, Moorreesburg 7310. Onthou om jou voornaam en van te gee, en belangrik, die dorp waar jy woon. Platteland behou hom die reg voor om briewe na goeddunke te redigeer en verkort.

So roei ons toe déúr die damwal

wen brief

Ek het die artikel oor Vanderkloof in die Lente 2022-uitgawe verskriklik geniet! En ek het net daar besluit om foto’s van ons kano-trip van Desember 1973 met julle te deel. Dit is kleurskyfies wat ons onlangs laat digitaliseer het.

Ons klomp – dit is nou vyf broers plus ’n vriend – het die Oranje gaan roei van die Gariepdam af tot by Prieska. Dit was so 450km en ons het 10 dae geroei. Ek was destyds 18 jaar oud.

By die Vanderkloofdam was bouwerk aan die wal aan die gang. Die noordelike helfte van die rivier was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland2 min read
Kom Ons Gaan Kyk… En Leer
Min of meer reg in die middel van die land, daar waar die Oranjerivier breed en gespierd deur die dorre Noord-Kaapse Karoo sny, lê ’n dorp met ’n eienaardige lot: Die meeste Suid-Afrikaners was óf nog nie daar nie óf stel nie in die minste belang om
Weg: Platteland1 min read
Wat Kos Eiendomme?
Oral in Orania word nuwe strate gebou vir verskeie ontwikkelings wat in aantog is. Vir ons lyk dit of die erwe én huise vinnig al hoe kleiner word en die pryse ál stewiger, vernaam vir die platteland. Daar is duidelik genoeg beweging in die mark aang
Weg: Platteland14 min read
Herfsfees Vol Kleur En Geur
In die koswêreld is Errieda du Toit niks minder nie as ’n legende. Saam met wyle Francois Ferreira was sy byna 15 jaar lank die een helfte van die geliefde Huiskok, Glanskok op RSG voordat sy in 2014 op haar eie voortgegaan het met Die kos wat ons ke

Related