Weg!

SÊ JOU SÊ

Die pad is ons huis

Ek en my man, Pieter, en ons kinders Charma (8) en Declan (12) reis nou al 18 maande lank deur Suid-Afrika.

Ons het die toer in April 2018 op my skoonpa se plaas naby Newcastle begin en het sedertdien al ’n hele rits plekke reg oor die land besoek, van St. Lucia tot by Hondeklipbaai.

Ons toer só: Ons kry ’n basis van waar ek en my man kan werk (ons doen lone en salarisse vir ’n paar maatskappye) en ons kinders kan tuisonderrig kry. Baie selfsorgeenhede kan vir goedkoper tariewe gehuur word as jy langer as 28 nagte bly. Ons roetine verloop basies soos normaal en in ons vrye tyd verken ons die omgewing. Ons het nou al van die mooiste plekke in die land te siene gekry op ’n baie bekostigbare manier.

Ons het onlangs vir ’n naweek in ’n rondawel by die Klipkloofkamp op die oewer van die Wit-Imfolozirivier naby Ulundi gebly. Dis ’n rotsklimparadys, en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg1 min read
Weg!
Stapgids REDAKTEUR: WEG PIERRE STEYNREDAKTEUR: WEG STAPGIDS 2024 SOPHIA VAN TAAKKUNSHOOF LYNNE FRASERTEKSREDAKTEUR VANIA JOOSTE MEDIA24 UITVOERENDE HOOF: MEDIA24 ISHMET DAVIDSONHOOFBESTUURDER: LEEFSTYL MINETTE FERREIRA UITGEWERSPAN FINANSIËLE BESTU
Weg3 min read
Mooi Van Lelikheid!
Hiënas lyk nogal soos honde, maar hulle is nie honde nie; hulle naaste familie is dwergmuishonde en sivetkatte. Die voorste twee bene is langer as die agterbene, wat maak dat ’n hiëna se skouers hoër is as sy stuitjie en sy rug skuins na agter afloop
Weg6 min read
’n Kuier By Die Kokerbome
Augustus het al hoeveel keer probeer om lente te wees. Maar sy is deur die winter grootgemaak en sal nie sommer van haar koue, winderige gewoontes ontslae kan raak nie. Daarom staan ek en vriend Japie Kruger vanoggend steeds om die roosterkoekvuur by

Related