Brett Michael Innes het drie jaar as filmmaker gewerk saam met verskeie organisasies reg oor die wêreld, van Sierra Leone tot in Mongolië. Sy eerste roman, The Story of Racheltjie...view moreBrett Michael Innes het drie jaar as filmmaker gewerk saam met verskeie organisasies reg oor die wêreld, van Sierra Leone tot in Mongolië. Sy eerste roman, The Story of Racheltjie de Beer, het 'n plaaslike topverkoper geword, en sy tweede roman, Rachel Weeping, is omskep in die trefferfilm Sink, waarvoor hy self ook die regie behartig het.view less