Is Dit Tyd Om Te Trek?
Oor die afgelope 8 jaar sedert Platteland se ontstaan het ons danksy die tydskrif op vele plekke reg oor die land uitgekom. Wat ’n voorreg en plesier! Hoevéél keer al het ’n dorpie ons bekoor: Kaapsche Hoop, Albertinia, Rooiberg, Soutpan, Nottingham