Lank Lewe Ons Boere
Boere het nog altyd die grootste respek by ons afgedwing: Dit is die mense wat jaar ná jaar kos op ons tafel sit, ondanks die aanslae van die elemente, politici en ander rampokkers. Ons onthou goed hoe die boere van ons dorp een ná die ander kom dags