Daar’s ’n Tiener In Die Huis!
Tien jaar. Eerste dubbelsyfer. Mooi groot. Vir enige besigheid, in watter bedryf ook al, is dít ’n lang tyd. Veral in vandag se wêreld waar rand en sent die laaste sê het. Jy moet deur onverwagte hoepels kan spring, op jou voete dink, skelms trotseer